DOAJ
Open Access
2013
Spronk, K. & Van Wieringen, A. (reds), De Bijbel theologisch. Hoofdlijnen en thema’s
S. D. Snyman
Abstrak
Uit teks: Die boek bied wat die titel suggereer: ’n Bybelse teologie wat bepaalde hooflyne en temas bevat. In die inleidende hoofstuk word die uitgangspunt en metodologiese vertrekpunte duidelik uiteengesit. Die boek is ’n Bybelse Teologie. Daarmee word bedoel “een samenhangende weergave van het spreken in de Bijbel over God en mens”. Hiermee word ’n belangrike uitgangspunt gestel. Die Bybel bied geen gesistematiseerde weergawe aan van wie God is en hoe mense God moet verstaan nie. Die vraag na ’n Bybelse teologie word beantwoord deur die verhaalstruktuur van die Bybel en die voortdurende verhouding tussen God en mens wat hom binne die Bybel afspeel, in ag te neem.
Topik & Kata Kunci
Penulis (1)
S
S. D. Snyman
Akses Cepat
Informasi Jurnal
- Tahun Terbit
- 2013
- Sumber Database
- DOAJ
- DOI
- 10.38140/at.v33i1.2510
- Akses
- Open Access ✓