DOAJ Open Access 2001

Eenmaal iets dappers deur Annelie Ferreira

D. F. van Tonder

Abstrak

Uit teks: Met die woord vooraf neem die outeur ’n vertrekpunt in wat beslis dapper is. Sy beweer dat mense intens bewus is van die onpeilbaarheid van daardie wonderlike kragtige en misterieuse mag wat hulle soms “god” noem en soms iets anders. Hulle weet dat daardie mag so groot is dat dit nooit volkome binne ’n enkele godsdiens omskryf kan word nie.

Penulis (1)

D

D. F. van Tonder

Format Sitasi

Tonder, D.F.v. (2001). Eenmaal iets dappers deur Annelie Ferreira. https://doi.org/10.38140/at.v21i1.1538

Akses Cepat

PDF tidak tersedia langsung

Cek di sumber asli →
Lihat di Sumber doi.org/10.38140/at.v21i1.1538
Informasi Jurnal
Tahun Terbit
2001
Sumber Database
DOAJ
DOI
10.38140/at.v21i1.1538
Akses
Open Access ✓