DOAJ Open Access 1995

Enkele riglyne vir 'n preek uit Deuteronomium 10-11

PR du Toit

Abstrak

'n Rukkie na die versoek om hierdie artikel te skryf, ontvang ek 'n brief van Afrikaans Stereo waarin ek meegedeel word dat die erediens wat op Sondagaand 21 Mei 1995 gehou word, op 11 Junie uitgesaai sal word. Die sameloop van omstandighede laat my besluit dat dit miskien vir die leser goed sal wees om die pad saam met my te loop vanaf die keuse van die teks tot by die buitelyne vir die diens, eerder as om 'n geliefde en vir die prediker bekende gedeelte te kies.

Penulis (1)

P

PR du Toit

Format Sitasi

Toit, P.d. (1995). Enkele riglyne vir 'n preek uit Deuteronomium 10-11. https://doi.org/10.38140/at.v15i1.6407

Akses Cepat

PDF tidak tersedia langsung

Cek di sumber asli →
Lihat di Sumber doi.org/10.38140/at.v15i1.6407
Informasi Jurnal
Tahun Terbit
1995
Sumber Database
DOAJ
DOI
10.38140/at.v15i1.6407
Akses
Open Access ✓