DOAJ Open Access 2017

Melvin Whitebooi (1956–2011)

Peter Braaf

Abstrak

Op Ou Krismis 2011, 24 Desember, besoek ek en my vrou Sandy drie grafte. Vir ons drie belangrike grafte, almal afgestorwe lede van die Cape Flats Players: Boccaccio Braaf, my seun; Melvin Whitebooi, my vriend en Ivan Sylvester, my skoonbroer. By elkeen se graf besef ek die kortstondigheid van die lewe en my gedagtes gaan terug na die spesiale momente wat ons gedeel het. By Melly se graf in Stikland-begraafplaas sien ek die blomme en die kranse en ek dink: “Dié familie kyk goed na jou graf en jy leef voort in hul gedagtes.” En dit is reg so, want hy het hulle respek verdien.

Penulis (1)

P

Peter Braaf

Format Sitasi

Braaf, P. (2017). Melvin Whitebooi (1956–2011). https://journals.assaf.org.za/index.php/tvl/article/view/2099

Akses Cepat

PDF tidak tersedia langsung

Cek di sumber asli →
Lihat di Sumber
Informasi Jurnal
Tahun Terbit
2017
Sumber Database
DOAJ
Akses
Open Access ✓