DOAJ
Open Access
2018
George Weideman (1947–2008)
Wium van Zyl
Abstrak
Hy het meer as watter Afrikaanse skrywer nie een nie, maar baie stemme gegee aan die sondeurbakte, droë dele van ons land. Streekskrywer kan hy genoem word, maar hy was ook as digter, dramaturg en aksievoerder gereeld te vinde in die middel van die nimmereindigende worstelstryd teen die legio gedaantes wat die onreg in Suid-Afrika aanneem. Hoe trots sou hy nie gewees het op die mense van Pella wat onlangs in eenvoudige, maar helder taal vir Mammon die hek gewys het nie!
Topik & Kata Kunci
Penulis (1)
W
Wium van Zyl
Akses Cepat
PDF tidak tersedia langsung
Cek di sumber asli →Informasi Jurnal
- Tahun Terbit
- 2018
- Sumber Database
- DOAJ
- Akses
- Open Access ✓