DOAJ Open Access 2012

IN MEMORIAM: ALBERT VICTOR (BERT) VAN STEKELENBURG (31.03.1940 - 11.03.2003)

S. Thom J.C. Zietsman

Abstrak

Bert van Stekelenburg is op 11 Maart 2003 oorlede toe hy tydens een van sy ornitologiese ekspedisies tussen Antarktika en Patagonië suid van Chile oorboord geval het. Hy word oorleef deur twee broers in Nederland en ‘n suster in Frankryk. Bert is gebore in Eindhoven. In 1965 het hy as onderwyser begin om Klassieke te onderrig aan akademiese hoërskole in Nederland. Nadat hy vir ‘n tydperk in Rome navorsing gedoen het, het hy in 1971 ‘n DLitt et Phil in Klassieke Tale ontvang aan die Universiteit van Leiden met die proefskrif De Redevoeringen by Cassius Dio. Naas Nederlands, Afrikaans en Engels was hy ook Duits, Frans, Italiaans en Spaans magtig.

Penulis (2)

S

S. Thom

J

J.C. Zietsman

Format Sitasi

Thom, S., Zietsman, J. (2012). IN MEMORIAM: ALBERT VICTOR (BERT) VAN STEKELENBURG (31.03.1940 - 11.03.2003). https://doi.org/10.7445/48-0-114

Akses Cepat

PDF tidak tersedia langsung

Cek di sumber asli →
Lihat di Sumber doi.org/10.7445/48-0-114
Informasi Jurnal
Tahun Terbit
2012
Sumber Database
DOAJ
DOI
10.7445/48-0-114
Akses
Open Access ✓