DOAJ Open Access 2016

Afrikaansmetodiek deur ’n nuwe bril/Donovan Lawrence, Michael le Cordeur, Linette van der Merwe, Corné van der Vyfer, Ronel van Oort

Elbie Adendorff

Abstrak

Afrikaansmetodiek deur ’n nuwe bril is ’n praktiese en bruikbare boek wat in 2014 verskyn het vir Afrikaanstaalonderwysers en -studente. Alhoewel die boek gemik is op onderwysstudente, is dit ewe bruikbaar vir onderwysers wat Afrikaans onderrig. Afrikaanstaalonderwysers is dankbaar vir enige boek wat op die mark verskyn wat kan help met die onderrig van Afrikaans—beide as Huistaal en as Eerste Addisionele Taal. Daar is veral ’n leemte wat ’n goeie omvattende gids of bruikbare materiaal betref wat nie net op universiteitsvlak deur Afrikaansonderwysstudente gebruik kan word nie, maar ook deur Afrikaanstaalonderwysers wat tans in die klaskamers staan.

Penulis (1)

E

Elbie Adendorff

Format Sitasi

Adendorff, E. (2016). Afrikaansmetodiek deur ’n nuwe bril/Donovan Lawrence, Michael le Cordeur, Linette van der Merwe, Corné van der Vyfer, Ronel van Oort. https://doi.org/10.4314/tvl.v53i1.28

Akses Cepat

PDF tidak tersedia langsung

Cek di sumber asli →
Lihat di Sumber doi.org/10.4314/tvl.v53i1.28
Informasi Jurnal
Tahun Terbit
2016
Sumber Database
DOAJ
DOI
10.4314/tvl.v53i1.28
Akses
Open Access ✓