DOAJ Open Access 2016

Swartafrikaans: ‘n Alternatiewe gebruik

Anna P. Maritz

Abstrak

Die artikel bied ’n eerste oorsig van die aard van die alternatiewe funksies van Swartafrikaans. Hierdie funksies realiseer wanneer Swartafrikaans deur Afrikaansmoedertaalsprekers nagemaak of nagepraat word. Die funksies van die alternatiewe gebruik van Swartafrikaans sentreer rondom: die sosiale aard van die variasie, sensitiwiteit as ’n bepalende rolspeler, identiteit, humor, inklusiwiteit en eksklusiwiteit, taalrepertoire en ooreenkomstige variasies. Weens die direkte verhouding tussen Swartafrikaans, Gepidginiseerde Afrikaans en die napraat van Swartafrikaans, word dié variëteite ook vergelyk om sodoende ’n aanvangsbeskrywing vir die napraat van Swartafrikaans daar te stel aangesien dié variëteit nog nie beskryf is nie.

Penulis (1)

A

Anna P. Maritz

Format Sitasi

Maritz, A.P. (2016). Swartafrikaans: ‘n Alternatiewe gebruik. https://doi.org/10.4102/lit.v37i2.1276

Akses Cepat

PDF tidak tersedia langsung

Cek di sumber asli →
Lihat di Sumber doi.org/10.4102/lit.v37i2.1276
Informasi Jurnal
Tahun Terbit
2016
Sumber Database
DOAJ
DOI
10.4102/lit.v37i2.1276
Akses
Open Access ✓