DOAJ Open Access 2012

Een gedig is meer as een

T.T. Cloete

Abstrak

N.P. van Wyk Louw het ’n kort gedig van net twee verse geskryf. Sintakties is albei verse onvoltooid. Vers 1 is aan die begin van die gedig sintakties oop en vers 2 is aan die einde van die koeplet sintakties onvoltooi. Hierdie oop plekke aan die begin en einde van die koeplet laat die leser toe om die gedig in ’n haas eindelose aantal gedigte te vermenigvuldig.

Penulis (1)

T

T.T. Cloete

Format Sitasi

Cloete, T. (2012). Een gedig is meer as een. https://doi.org/10.4102/lit.v33i2.139

Akses Cepat

PDF tidak tersedia langsung

Cek di sumber asli →
Lihat di Sumber doi.org/10.4102/lit.v33i2.139
Informasi Jurnal
Tahun Terbit
2012
Sumber Database
DOAJ
DOI
10.4102/lit.v33i2.139
Akses
Open Access ✓