DOAJ Open Access 1980

Die betekenis van die wysgebeerte vir die akademiese en persoonuke vorming van die student

M. Elaine Botha

Abstrak

Die aktualite it van ons tema kan aan verskillende faktore toegeskryf word. Nie alleen speel die eeue-oue stryd tussen die w etenskappe en die Wysbegeerte ’n rol nie, maar in die toenem ende professionalisering van die universiteit kom die sogenaam de vorm ingsvakke, waarond er Wysbegeerte, se bestaansreg en voortbestaansreg direk in gedrang. Die pragm atiese benadering deur studente (en dosente) oor waarheen (d.w.s. na watter beroep) ’n besondere kursus lei, kan nie meer skouerophalend eenkant toe geskuif word nie, so asof filosowe drommers is oor ’n ander wΓͺreld.

Penulis (1)

M

M. Elaine Botha

Format Sitasi

Botha, M.E. (1980). Die betekenis van die wysgebeerte vir die akademiese en persoonuke vorming van die student. https://doi.org/10.4102/koers.v45i3.1157

Akses Cepat

PDF tidak tersedia langsung

Cek di sumber asli β†’
Lihat di Sumber doi.org/10.4102/koers.v45i3.1157
Informasi Jurnal
Tahun Terbit
1980
Sumber Database
DOAJ
DOI
10.4102/koers.v45i3.1157
Akses
Open Access βœ“