DOAJ Open Access 1963

Die nabyheid van die Koninkryk

W.J. Snyman

Abstrak

Vanweë die belangrikheid daarvan volg hier ’n breër bespreking van die proefskrif van dr. Tjaart van der Walt oor die nabyheid van die Koninkryk as wat in ’n gewone resensie kan geskied. Die vraagstuk wat onder oë gesien word is so oud as die kerk en die teologie, soms minder en soms meer op die voorgrond. Tans kan gesê word, staan dit in die middelpunt. Daarby is dit nie maar ’n akademiese vraagstuk nie, maar ’n vraagstuk waarvoor elke nadenkende leser van die Skrif te staan kom.

Penulis (1)

W

W.J. Snyman

Format Sitasi

Snyman, W. (1963). Die nabyheid van die Koninkryk. https://doi.org/10.4102/koers.v31i3.1464

Akses Cepat

PDF tidak tersedia langsung

Cek di sumber asli →
Lihat di Sumber doi.org/10.4102/koers.v31i3.1464
Informasi Jurnal
Tahun Terbit
1963
Sumber Database
DOAJ
DOI
10.4102/koers.v31i3.1464
Akses
Open Access ✓