DOAJ
Open Access
1960
Prof. D.J. Du Plessis soos sy studente hom ken.
B. C. Schutte
Abstrak
Ek wil nie by die prehistorie begin nie toe elke dosent nog vir ’n handvol wetenskappe verantwoordelik was. Ek wil maar begin toe die mooi jong man met die pragtige rooi wange nog swaar gedra het aan sy pas verwerfde doktorsgraad in Organiese Skeikunde en toe die P.U.K. al kon spog met ’n deeglik toegeruste(in teëstelling met die ou stal van voorheen!) lesingkamer en laboratorium, een van die tipiese sinktempelsuit die worsteltydperk. Met tipiese eerstejaarswysheid het ons gevra waarom’n man met ’n doktorsgraad sy tydin hierdie kasarm van ’n laboratorium moet kom verspil.
Topik & Kata Kunci
Penulis (1)
B
B. C. Schutte
Akses Cepat
Informasi Jurnal
- Tahun Terbit
- 1960
- Sumber Database
- DOAJ
- DOI
- 10.4102/koers.v28i5/6.1580
- Akses
- Open Access ✓