DOAJ
Open Access
1958
Kwarteeu Jubileum
W. C. Coetzee
Abstrak
"Die blad in sy nuwe vorm stel hom op die grondslag van die Heilige Skrif . . . . Dit wil die beginsels van die Heilige Skrif volgens die interpretasie van die Calvinisme propageer op alle terreine van die lewe." Met hierdie ondubbelsinnige beleidsverklaring het Koers vyf-en-twintig jaar gelede vir die eerste keer as tweemaandelikse tydskrif verskyn. Getrou aan die verhewe doelstelling het die blad nou vir ’n kwarteeu ’n helder lig versprei oor ’n groot verskeidenheid van vraagstukke en ongetwyfeld ’n positiewe bydrae gelewer tot bestendiging en uitbouing van die Calvinistiese grondslag van die Afrikaanse kulturele lewe.
Topik & Kata Kunci
Penulis (1)
W
W. C. Coetzee
Akses Cepat
Informasi Jurnal
- Tahun Terbit
- 1958
- Sumber Database
- DOAJ
- DOI
- 10.4102/koers.v26i1.1588
- Akses
- Open Access ✓