DOAJ
Open Access
1950
Die posisie van ons S.A. nywerhede.*
F. J. du Toit
Abstrak
Die spreker beskou dit as ’n voorreg om so’n verteenwoordigende groep van Afrikaanssprekende sakelui te ontmoet. Die Afrikaner het merkwaardige vordering geinaak en neem vandag ’n meer regmatige plek in die sakelewe van ons land in. In ’n baie kort tydbestek het die seuns van ons boereplase so ’n opgang gemaak dat hulle vandag onder ons vooraanstaande bedryfsleiers en handelslui gereken word.
Topik & Kata Kunci
Penulis (1)
F
F. J. du Toit
Akses Cepat
Informasi Jurnal
- Tahun Terbit
- 1950
- Sumber Database
- DOAJ
- DOI
- 10.4102/koers.v18i1.1697
- Akses
- Open Access ✓