DOAJ Open Access 1989

Grootdoop en kinderdoop

D. R. Fouché J. J. van der Walt

Abstrak

Hierdie artikel vorm ’n integrerende deel van ’n hele reeks waarin die doop eksegeties, dogmahistories, dogmaties, prakties en liturgies deur verskillende skrywers breedvoerig behandel word. Derhalwe val sake soos onder andere die instelling van die doop, die ontwikkeling van die doopleer, insluitend Barth se doopbeskouing, buite die bestek van hierdie artikel. Aspekte soos die verhouding doop/besnydenis en die plek van die verbond in die doop word net oorsigtelik belig om oorvleueling te voorkom.

Penulis (2)

D

D. R. Fouché

J

J. J. van der Walt

Format Sitasi

Fouché, D.R., Walt, J.J.v.d. (1989). Grootdoop en kinderdoop. https://doi.org/10.4102/ids.v23i90.825

Akses Cepat

PDF tidak tersedia langsung

Cek di sumber asli →
Lihat di Sumber doi.org/10.4102/ids.v23i90.825
Informasi Jurnal
Tahun Terbit
1989
Sumber Database
DOAJ
DOI
10.4102/ids.v23i90.825
Akses
Open Access ✓