DOAJ
Open Access
1988
'n Historiese oorsig met kommentaar oor 'Kritiese Skrifbeskouing'
M. A. Kruger
Abstrak
Die doel van hierdie voordrag is om ’n historiese agtergrond te bied van “kritiese Skrifbeskouings” soos dit vanuit gereformeerde standpunt en tradisie gesien kan word. Vervolgens is die mikpunt ook om die eie stand punt in verhouding tot hierdie beeld te kan sien aangesien dit dikwels net teenoor los aspekte van die historiese beeld opgeweeg word.
Topik & Kata Kunci
Penulis (1)
M
M. A. Kruger
Akses Cepat
Informasi Jurnal
- Tahun Terbit
- 1988
- Sumber Database
- DOAJ
- DOI
- 10.4102/ids.v22i87.1330
- Akses
- Open Access ✓