DOAJ Open Access 1986

Die tug oor ampsdraers tydens die doleansie van 1886

J. Visser

Abstrak

In art 29 van die Nederlandse Geloofsbelydenis word bely: “Die merktekens om die ware Kerk te ken is die volgende: As die Kerk die suiwere prediking van die evangelie uitoefen, as dit die suiwer bediening van die sakramente gebruik soos Christus dit ingestel het, as die kerklike tug gebruik word om die sondes te straf.” Dit spreek vanself dat wanneer ampsdraers, aan wie Christus sy kudde toevertrou het (Hand 20 : 28), met leer en /of lewenswandel in sonde volhard en nie daarin met tug gestuit word nie, word die ware kerk nie gebou nie maar afgebreek. 0ns sal later in hierdie artikel aantoon hoedanig die suiwer tug oor ampsdraers, veral leertug, tydens die Doleansie tot skade van die kerk van Christus agterweë gebly het.

Penulis (1)

J

J. Visser

Format Sitasi

Visser, J. (1986). Die tug oor ampsdraers tydens die doleansie van 1886. https://doi.org/10.4102/ids.v20i80.1291

Akses Cepat

PDF tidak tersedia langsung

Cek di sumber asli →
Lihat di Sumber doi.org/10.4102/ids.v20i80.1291
Informasi Jurnal
Tahun Terbit
1986
Sumber Database
DOAJ
DOI
10.4102/ids.v20i80.1291
Akses
Open Access ✓