DOAJ
Open Access
1976
Die post St. Bartholomeusnag-literatuur en die plurale tradisie in Suid-Afrikaanse staatsinstellings en protestantse kerke
A. H. Murray
Abstrak
Die Bartholomeusnag-moord is aan teoloë vanweë sy implikasies vir die kerkgeskiedenis bekend en aan historici glad nie of slegs vir sy sydelingse beinvloeding van die politieke strominge van die laat- sestiende eeu bekend. Omdat teoloë alleen kerkdokumente en staatsfilosowe slegs politieke en regswerke studeer, is daar in die geleerde wêreld geringe begrip vir die verband tussen en onderlinge beinvloeding van kerkinstellings en staatsinstellings.
Topik & Kata Kunci
Penulis (1)
A
A. H. Murray
Akses Cepat
Informasi Jurnal
- Tahun Terbit
- 1976
- Sumber Database
- DOAJ
- DOI
- 10.4102/ids.v10i39.1088
- Akses
- Open Access ✓